Hallee Hirsh (gebore 16 Desember 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lolita (1997) en You've Got Mail (1998), en in die televisiereekse JAG (1995) en Flight 29 Down (2005).
Filmografie Rolprente 1997: Lolita 1997: Norville and Trudy 1998: You've Got Mail 2008: Fading of the Cries 2009: 16 to Life 2013: Bad Behavior 2018: Chasing the Rain
Televisiereekse 1995: JAG 1999: The Snooker Report 2005: Flight 29 Down 2012: Sloppy Tacos
Televisierolprente 1998: Carson's Vertical Suburbia 2000: The Ultimate Christmas Present 2001: The Gene Pool 2006: Wild Hearts 2007: Flight 29 Down: The Hotel Tango
Video's 2009: Making the Yuletide Gay 2011: SAM: A Puppy, Toothbrush & Frying Pan
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's