LisaGay Hamilton (gebore 25 Maart 1964) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jackie Brown (1997), True Crime (1999), en Nine Lives (2005), en in die televisiereeks The Practice (1997).
Filmografie Rolprente 1997: Jackie Brown 1997: Nick and Jane 1999: True Crime 2002: Ten Tiny Love Stories 2003: Beah: A Black Woman Speaks 2005: Nine Lives 2007: Honeydripper 2013: Redemption Trail 2013: Go for Sisters
Televisiereekse 1991: Way Cool 1997: The Practice 2009: Men of a Certain Age 2016: Chance 2018: The First
Televisierolprente 1995: Clarissa 2000: A House Divided 2000: Hamlet 2016: The Wilding
Video's 2003: The Truth About 'The Truth About Charlie''' 2008: Fespaco 2008: Deception: Club Sexy''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu