Demetra Hampton (gebore 15 Junie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kreola (1993) en Un affare trasversale (1998), en in die televisiereeks Valentina (1989).
Filmografie Rolprente 1990: Tre colonne in cronaca 1992: Saint Tropez, Saint Tropez 1993: Kreola 1994: Chicken Park 1998: Un affare trasversale 2001: Gabriel
Televisiereekse 1989: Valentina
Video's 1994: Last Resort
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu