Perla Haney-Jardine (gebore 17 Julie 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kill Bill: Vol. 2 (2004), Dark Water (2005), Spider-Man 3 (2007), en Steve Jobs (2015).

Filmografie Rolprente 2004: Kill Bill: Vol. 2 2005: Dark Water 2007: Spider-Man 3 2008: A Summer in Genoa 2012: Future Weather 2015: Steve Jobs 2017: Midnighters

Video's 2009: Save the Future

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu