Anne Haney (4 Maart 1934 – 26 Mei 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mrs. Doubtfire (1993), The American President (1995), Midnight in the Garden of Good and Evil (1997), en Liar Liar (1997).
Filmografie Rolprente 1993: Mrs. Doubtfire 1995: The American President 1997: Midnight in the Garden of Good and Evil 1997: Liar Liar
Televisiereekse 1985: Lime Street 1993: George 1997: Leaving L.A. 2003: ET in TV Land
Televisierolprente 1981: Big Bend Country 1987: Celebration Family 1991: Wildest Dreams
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu