Lynn Hamilton (25 April 1930 - 19 Junie 2025) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Shadows (1958) en in die televisiereekse Sanford and Son (1972), The Golden Girls (1985), en Port Charles (1997).
Filmografie Rolprente 1958: Shadows 2003: Baby's Breath
Televisiereekse 1972: Sanford and Son 1985: The Golden Girls 1987: The Richard Bey Show 1991: Dangerous Women 1997: Port Charles
Televisierolprente 1973: A Dream for Christmas
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu