Melinda Page Hamilton (gebore 22 Augustus 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sleeping Dogs Lie (2006) en God Bless America (2011), en in die televisiereekse Cold Case (2003) en Desperate Housewives (2004).
Filmografie Rolprente 2006: Sleeping Dogs Lie 2011: God Bless America 2018: Mothers of Monsters
Televisiereekse 2003: Cold Case 2004: Desperate Housewives 2017: Damnation 2019: Messiah
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu