Amy Halloran is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Surviving Christmas (2004) en What We Do Is Secret (2007), en in die televisiereeks Cold Case (2003).

Filmografie Rolprente 2004: Surviving Christmas 2007: What We Do Is Secret

Televisiereekse 2003: Cold Case 2006: Thick and Thin 2011: Unleashed 2012: Date-A-Max

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu