Courtney Halverson (gebore 14 Junie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Godspeed (2009) en Unfriended (2014).

Filmografie Rolprente 2006: Freaky Faron 2009: Godspeed 2014: Unfriended 2018: St. Agatha

Televisiereekse 2005: Check This Kid Out 2008: Gigantic

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense