Grace Jane Gummer (gebore 9 Mei 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Larry Crowne (2011), Frances Ha (2012), en The Homesman (2014), en in die televisiereeks Extant (2014). Sy is die dogter van Meryl Streep.
Filmografie Rolprente 2011: Larry Crowne 2012: Frances Ha 2014: The Homesman 2014: Learning to Drive 2015: Jenny's Wedding 2018: The Long Dumb Road 2018: Beast of Burden 2018: We Are Unsatisfied
Televisiereekse 2010: Gigantic 2013: Paloma 2014: Extant 2015: Mr. Robot 2016: Hacking Robot
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu