Tania Gunadi (gebore 29 Julie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Transformers Prime (2010), Enlisted (2014), Bizaardvark (2016), en Graves (2016).

Filmografie Rolprente Acting Accountable

Televisiereekse 2009: Aaron Stone 2010: Transformers Prime 2012: MyMusic 2014: Enlisted 2014: Penn Zero: Part-Time Hero 2015: The Drunk Lonely Wives Book Club 2016: Bizaardvark 2016: Graves 2018: Super Single

Televisierolprente 2005: The Magic of Ordinary Days 2005: Wiener Park

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense