Anna Gunn (gebore 11 Augustus 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sassy Pants (2012), Sully (2016), en Equity (2016), en in die televisiereeks Breaking Bad (2008).

Filmografie Rolprente 1995: Without Evidence 2002: Treading Water 2012: Sassy Pants 2012: Little Red Wagon 2016: Sully 2016: Equity 2018: You Can Choose Your Family 2018: Female Brando: The Enigmatic Legacy of Kim Stanley

Televisiereekse 1992: Down the Shore 2008: Breaking Bad 2013: Talking Bad

Televisierolprente 1994: Moment of Truth: Caught in the Crossfire 2003: Twelve Mile Road 2012: Secrets of Eden 2013: Rita 2016: Chunk & Bean

Video's 2013: The Hollywood Reporter Emmy Roundtable 2015: Criminal Minds: Season 10 - Criminal Minds International

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu