Annabelle Gurwitch (gebore 4 November 1961) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Cable Guy (1996), Masterminds (1997), Mousehunt (1997), en Melvin Goes to Dinner (2003).
Filmografie Rolprente 1988: TV-Dad 1991: Pizza Man 1996: The Cable Guy 1997: Masterminds 1997: Mousehunt 1997: Cadillac 2002: The 4th Tenor 2003: Melvin Goes to Dinner 2007: Fired! 2012: Forgiving Winona 2016: It's Us
Televisiereekse 1982: Not Necessarily the News 1990: The Last Laugh 1991: Eddie Dodd 1996: Dinner & a Movie 2000: Dot Comedy 2003: The Dream Team with Annabelle and Michael 2007: Wasted
Televisierolprente 1993: The Tower 1997: Love-Struck 2003: Meow TV 2009: Campus Chillout! 2011: Talk Nerdy to Me
Video's 2010: A Christmas Message from Bill Maher
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu