Darbi Gwynn is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tales from Beyond (2004) en Grace (2005), en in die televisiereeks CSI: NY (2004).

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense