Kate Hackett is 'n Amerikaanse vervaardiger, skryfster, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Best Laid Plans (2010), Classic Alice (2014), Real Rob (2015), en Not a Plan (2016).
Filmografie Televisiereekse 2010: Best Laid Plans 2011: Partners in Pretension 2013: The Seventh Spectrum 2013: Kate & Joe Just Want to Have Sex 2014: Classic Alice 2014: Social Medium 2015: Real Rob 2016: Not a Plan
Televisierolprente 2013: On My Scone
Video's 2006: Killer Pickton 2010: Windsor Park 2010: The A.K. 2012: A Special Message for America's Teens
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu