Nikki Hahn (gebore 13 November 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Pretty Little Liars (2010), American Horror Story (2011), en Genius (2017).
Filmografie Rolprente 2016: Riding 79
Televisiereekse 2010: Pretty Little Liars 2011: American Horror Story 2015: ChannelAlexis2k6 2017: Genius
Televisierolprente 2016: Adventures in Babysitting
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2002