Imani Hakim (gebore 12 Augustus 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Reign Over Me (2007) en in die televisiereeks Everybody Hates Chris (2005).
Filmografie Rolprente 2007: Reign Over Me Jaded Confessions
Televisiereekse 2005: Everybody Hates Chris
Televisierolprente 2014: The Gabby Douglas Story 2018: Down for Whatever
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu