Sarah Hagan (gebore 24 Mei 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jess + Moss (2011) en Sun Choke (2015), en in die televisiereekse Buffy the Vampire Slayer (1996) en Freaks and Geeks (1999).

Filmografie Rolprente 1997: Faith 2011: Jess + Moss 2012: The Most Fun I've Ever Had with My Pants On 2015: Sun Choke 2016: Children 2018: The False Mirror Old Man in France

Televisiereekse 1996: Buffy the Vampire Slayer 1999: Freaks and Geeks 2013: Breaking Fat

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu