Mamie Gummer (gebore 3 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ward (2010), The Lifeguard (2013), Side Effects (2013), en Ricki and the Flash (2015). Sy is die dogter van Meryl Streep.

Filmografie Rolprente 2009: The Lightkeepers 2010: The Ward 2010: Twelve Thirty 2013: The Lifeguard 2013: Side Effects 2013: 50 Children: The Rescue Mission of Mr. And Mrs. Kraus 2014: Echo Park 2015: Ricki and the Flash 2015: The End of the Tour 2018: Out of Blue

Televisiereekse 2011: Off the Map 2012: Emily Owens M.D. 2016: The Collection

Video's 2010: Coach 2012: These Girls

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's