Wilde-als (Artemisia afra) is 'n struik wat in oral Suid-Afrika voorkom behalwe die Noord-Kaap en Gauteng. Die plant besit medisinale waarde en die steel, blare en blomme kan gebruik word. In Engels staan die plant bekend as African wormwood.

In Afrika is die spesie inheems aan Angola, Botswana, Eswatini, Ethiopië, Lesotho, Namibië, Zambië en Zimbabwe.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Netwerk24

Verwysings

afra Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe