Vir ander riviere en spruite met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Boesmansrivier.

Die Boesmansrivier is 'n rivier wat in die provinsie KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit ontspring in die Drakensberge teen Lesotho op 'n hoogte van 1720 m bo seevlak, waarna dit ooswaarts deur die Groter Kokstad Plaaslike Munisipaliteit in die rigting van die see vloei.

Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal