duimnael|280px|'n Boeing 787 Dreamliner van Norwegian

Die laekostelugredery Norwegian Air Shuttle (kortweg Norwegian) is 'n Noorse lugredery.

Die maatskappy, wat sy hoofkwartier op die Bærum naby Oslo het, is 'n langafstandlaekostelugredery wat met die beste ter wêreld vergelyk word.World's Best Long Haul Low-Cost Airlines 2018

Norwegian het uit verskeie filiale van 'n aantal lugvaartmaatskappye ontstaan en het later self verskeie lugdienste oorgeneem.

Verwysings

Kategorie:Noorse maatskappye Kategorie:Lugrederye Kategorie:Oslo