Vir ander riviere en spruite met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Boesmansrivier.

Die Boesmansrivier is 'n sytak van die Gouritsrivier wat in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Die Melvilledam en Koos Raubenheimerdam is naby die Kangogrotte in die rivier gebou om drinkwater aan Oudtshoorn te lewer.

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap