Vir ander riviere en spruite met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Boesmansrivier.

Die Boesmansrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n regterbank-sytak van die Breederivier.

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap