Vir ander riviere en spruite met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Boesmansrivier.
Die Boesmansrivier is 'n rivier wat in die Overbergstreek van die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit mond by Franskraal in die Atlantiese Oseaan.
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap