Die Moringaboom (Moringa oleifera) is 'n boom wat voorkom in die provinsies Limpopo, Gauteng, Mpumalanga, Vrystaat en KwaZulu-Natal. Die boom se blare het medisinale eienskappe. Die blare kan gemaal en met water gedrink word. In Engels staan die boom bekend as die drumstick tree. Die boom is inheems aan suidoos-Asië en kom in Indië en Pakistan voor.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne Vir skooltake: Plante kan 'n mens gesond maak Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Indië Kategorie:Flora van Pakistan Kategorie:Flora van Suid-Afrika