Prioritisering is die aktiwiteit waartydens items of aktiwiteite in volgorde van belangrikheid relatief tot mekaar geplaas word. Om te prioritiseer beteken om te bepaal of te besluit wat die voorrang of voorkeur geniet. Tydens die proses prioritisering word die prioriteite dus herskik. In die konteks van mediese evaluering is dit die bepaling van die belangrikheid of die dringendheid van die aksies wat nodig is vir die kliënt of pasiënt se welsyn. Prioriteitbepaling word deur die tyd, geld en kundigheid beïnvloed. 

Sagteware is ontwerp om professionele persone te help om prioriteite binne spesifieke sake-omgewings te bepaal. duimnael|Die skep van'n lys kan die eerste stap wees in die bepaling van prioriteite.

Sien ook Oorsaak prioritisering Politiek

Verwysings

Kategorie:Evaluering