Lombard is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:
Chris Lombard (1929-2012), Afrikaanse digter Hermanus Stephanus Lombard (1800-1901), Zuid-Afrikaansche politikus J.P. la Grange Lombard (1879-?), Suid-Afrikaanse skrywer en redakteur Kobus Lombard (gebore 1952), Afrikaanse digter Robert Lombard (1895-1972), Suid-Afrikaanse religieuse leier Theunis C.C. Lombard (gebore 1923), Afrikaanse digter
Sien ook Lombard-vierling SA Lombard-wildreservaat