Utrechtse Heuvelrug is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Utrecht, met 'n bevolking van 49 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 134 km².
Die munisipaliteit is in 2006 gestig en betref 'n saamvoeging van die munisipaliteite Amerongen, Doorn, Driebergen-Rijsenburg, Leersum en Maarn.
Die bestuurlike sentrum is in Doorn.
Utrechtse Heuvelrug is in die gelyknamige natuurgebied Utrechtse Heuvelrug geleë.
Plekke Plekke in die munisipale gebied van Utrechtse Heuvelrug:
Amerongen Beerschoten Boswijk Breedeveen Darthuizen Doorn Driebergen-Rijsenburg De Groep De Haar De Krim Dwarsweg Haagje Haspel Leersum Maarn Maarsbergen Oud Rijsenburg Overberg Palmstad Sterkenburg Valkenheide
Naburige munisipaliteite
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit