Krige is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:

Corné Krige (gebore 1975), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Daniël Krige (1919-2013), Suid-Afrikaanse wetenskaplike Francois Krige (1913-1994), Suid-Afrikaanse kunstenaar Japie Krige (1879-1961), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Joel Krige (1868-1933), Speaker van die Unie van Suid-Afrika Uys Krige (1910-1987), Afrikaanse skrywer en digter Willem Adolph Krige (1816-1884), Kaapse religieuse leier

Kategorie:Afrikaanse vanne