Barnard is 'n algemene Afrikaanse van. Bekende persone met dié van sluit die volgende in:
Andrew Barnard (1762-1807), Koloniale sekretaris van die Kaap die Goeie Hoop Anna Magdalena Barnard (ook bekend as Annette Mocke; 1914-1998), Afrikaanse skrywer Anne Barnard (1750-1825), Skotse digteres en brieweskryfster Bettie Cilliers-Barnard (1914-2010), Suid-Afrikaanse skilder en grafiese kunstenaar Christiaan Barnard (1922-2001), Suid-Afrikaanse hartchirurg Christian Johan Barnard (1939–2015), Suid-Afrikaanse skrywer Dianne Kohler Barnard, Suid-Afrikaanse politikus Erika Barnard, Suid-Afrikaanse skryfster Gilliland Barnard (regte naam Christoffel Johannes Gilliland; 1938-1962), Afrikaanse digter en dramaturg Jaco Barnard-Naudé, Suid-Afrikaanse skrywer Jan Barnard (1929-2012), Suid-Afrikaanse maratonatleet Johan Barnard (1923-2009), Suid-Afrikaanse geskiedkundige en skrywer Lukas Daniël Barnard (1949-), Suid-Afrikaanse intelligensiehoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) Marius Barnard (1927-2014), Suid-Afrikaanse kardioloog en politikus Willem Barnard (1923-2012), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
Sien ook Barnard-katalogus Barnard se Ster Barnard 33 Barnard 68 Barnard se Lus Barnard se klipbaber Barnard se rower
Kategorie:Afrikaanse vanne