Givatayim, Hebreeus: גבעתיים , Arabies: جفعاتايم (betekenis: twee heuwels), is 'n stad in Israel met sowat 59 500 inwoners in 2017.

Die stad is in 1922 gestig en lê in die Tel Aviv distrik.

Givatayim lê oostelik van die stad Tel Aviv.

Geboortes Yochai Benkler (1964), regsgeleerde

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Israel