Bruwer is 'n Afrikaanse van afgelei van die Franse van Bruére en kan na die volgende persone verwys:

Andries Johannes Bruwer (1896-1983), Suid-Afrikaanse ekonoom en dramaturg Johannes Petrus van Schalkwyk Bruwer (1914-1967), Suid-Afrikaanse akademikus en skrywer Susanna Bruwer (née Van Rooyen, 1895), Suid-Afrikaanse skryfster

Kategorie:Afrikaanse vanne