Anish Kumar Giri (gebore 28 Junie 1994) is 'n Russiese-gebore Nederlandse grootmeester en voormalige skaakwonderkind. Hy het 'n grootmeester geword op die ouderdom van 14 jaar en 7 maande.

Persooonlik lewe Giri is gebore in Sint Petersburg op 28 Junie 1994 met 'n Russiese ma, Olga Giri, en 'n Nepalese pa, Sanjay Giri. In 2002, het hy verhuis na Sapporo, Japan, saam met sy ouers en daar gewoon tot 2008. Vanaf Februarie 2008 het Giri en sy familie gewoon in Rijswijk, Zuid-Holland. Hy het twee susters, Natasha en Ayusha.

Hy het getrou met Sopiko Guramishvili op 18 Julie 2015.Another Chess Wedding: Anish Giri becomes a Son in Law of Georgia, and Sopiko Guramishvili Marries One of the World's Top Players - chess-news.ru, 18 Julie 2015 Op 3 Oktober 2016, terwyl Giri gespeel het in die Tal Memorial, was hul seun Daniel gebore.

Verwysings

Kategorie:Nederlandse sportlui Kategorie:Russiese skaakspelers Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense