Muller is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:

Chris Muller (1865-1945), Boeregeneraal tydens die Anglo-Boereoorlog Elise Muller (1919-1985), Suid-Afrikaanse skryfster Gys Muller (1924-2004), Suid-Afrikaanse religieuse leier Hannes Muller, Suid-Afrikaane akteur Hennie Muller (1922-1977), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Hilgard Muller (1914-1985), Suid-Afrikaanse politikus Johann Muller (gebore 1980), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Len Muller, Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Lourens Muller (1917-2005), Suid-Afrikaanse politikus Piet Muller (gebore 1938), Suid-Afrikaanse joernalis Tobie Muller (1884-1918), religieuse leier in die Kaapkolonie en Oranje-Vrystaat

Kategorie:Afrikaanse vanne