Kruger is 'n Afrikaanse en Duitse van en kan na die volgende persone verwys:
Abraham Kruger (1880-?), Suid-Afrikaanse politikus Ben Kruger (1957-2021), Suid-Afrikaanse akteur Blackie Kruger (1929-2008), Suid-Afrikaanse religieuse leier Christina Kruger, Suid-Afrikaanse religieuse leier Daleen Kruger, Afrikaanse dramaturg Diane Kruger (gebore 1976), Duitse aktrise en model Elsie Eloff-Kruger (1853-1924), Suid-Afrikaanse filantroop Gerrit Kruger (1923-2013), Suid-Afrikaanse religieuse leier Gert Kruger (1871-?), Suid-Afrikaanse politikus Gert Hendrik Jacobus Kruger (1874-1957), Suid-Afrikaanse religieuse leier Gezina Kruger (1831-1901), eerste dame van die Zuid-Afrikaansche Republiek Hein Kruger (1925-2004), Suid-Afrikaanse religieuse leier Henro Kruger, Suid-Afrikaanse politikus Herculaas Kruger (?-1975), Suid-Afrikaanse religieuse leier Herkie Kruger (gebore 1979), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Jan Hendrik Kruger (1878-1963), Suid-Afrikaanse religieuse leier Jannie Kruger (1908-1976), Suid-Afrikaanse joernalis Jimmy Kruger (1917-1987), Suid-Afrikaanse politikus Joan Kruger, Suid-Afrikaanse joernalis Johanna Kruger (1847-1903), Suid-Afrikaanse religieuse leier Johannes Hendrik Kruger (1827-1904), Kaapse religieuse leier Juandré Kruger (gebore 1985), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Leon Kruger, Afrikaanse akteur en dramaturg Louis Kruger (1922-2006), Suid-Afrikaanse religieuse leier Paul Kruger (1825-1904), president van die Zuid-Afrikaansche Republiek Stef Kruger, Afrikaanse liedjieskrywer Susan Kruger, Afrikaanse skryfster, vrou van adv. Jimmy Kruger Teunis Kruger (1868-?), Zuid-Afrikaansche militaris Werner Kruger (gebore 1985), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
Sien ook Kruger-miljoene Kruger-telegram Dunning-Kruger-effek Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe
Kategorie:Afrikaanse vanne Kategorie:Duitse vanne