De Jager is 'n van en kan na die volgende persone verwys:
Danie de Jager (gebore 1936), Suid-Afrikaanse beeldhouer Dawie de Jager, baskitaarspeler in die Afrikaanse musiekgroep Die Tuindwergies Jan Kees de Jager (gebore 1969), Nederlandse politikus Johan de Jager (1938-1982), Afrikaanse skrywer Johann de Jager (gebore 1938), Afrikaanse digter Lien Roux-de Jager (gebore 1940), Afrikaanse skryfster Lood de Jager (gebore 1992), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Nic de Jager, Suid-Afrikaanse akteur Piet de Jager (gebore 1953), Suid-Afrikaanse juris, rolprentvervaardiger, en digter Pieter de Jage, sanger in die Afrikaanse musiekgroep Die Tuindwergies
Kategorie:Afrikaanse vanne Kategorie:Nederlandse vanne