Meta Golding (gebore 2 November 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Surrogates (2009), The Hunger Games: Catching Fire (2013), en The Hunger Games: Mockingjay - Part 2 (2015), en in die televisiereeks Day Break (2006).
Filmografie Rolprente 1997: Quiet Days in Hollywood 2009: Surrogates 2013: The Hunger Games: Catching Fire 2015: The Hunger Games: Mockingjay - Part 2 2015: The Fix 2017: All Nighter 2018: My B.F.F.
Televisiereekse 1983: Loving 2006: Day Break 2009: Dark Blue
Televisierolprente 2000: Midnight Blue 2018: Behind the Movement
Video's 2016: Crown
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu