Suzanne Goldish is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent April and the Extraordinary World (2015) en in die televisiereekse Transformers: Robots in Disguise (2014) en Skylanders Academy (2016).
Filmografie Rolprente 2015: April and the Extraordinary World
Televisiereekse 2003: Sonic X 2014: Transformers: Robots in Disguise 2016: Skylanders Academy
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse fotograwe Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu