Arlene Golonka (gebore 23 Januarie 1936) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hang 'Em High (1968), Airport '77 (1977), en The In-Laws (1979), en in die televisiereeks Mary Tyler Moore (1970).
Filmografie Rolprente 1965: Harvey Middleman, Fireman 1968: Hang 'Em High 1977: Airport '77 1979: The In-Laws 1981: Separate Ways 1986: Foxtrap 1987: Survival Game 1990: The Gumshoe Kid 1995: Cops n Roberts 2001: A Family Affair
Televisiereekse 1968: Mayberry R.F.D. 1970: Mary Tyler Moore 1973: Speed Buggy 1975: The Cop and the Kid 1978: Joe & Valerie 1979: Wally Brown
Televisierolprente 1971: Young Marrieds at Play 1972: Call Holme 1973: The Bait 1974: Nightmare 1976: Jeremiah of Jacob's Neck
Video's 1984: An All Consuming Passion
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021