Cameron Goodman (gebore 24 Augustus 1984) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shuttle (2008), The Informers (2008), en The Dead Undead (2010), en in die televisiereeks Sons of Anarchy (2008).

Filmografie Rolprente 2008: Shuttle 2008: The Informers 2009: Frozen Kiss 2009: Taking the Hill: The Warrior's Journey Home 2010: The Dead Undead 2014: Summer Snow

Televisiereekse 2007: Exposed 2007: Hampton High Revealed 2008: Sons of Anarchy 2009: Disaster Date 2011: 100 Greatest Songs of the 00s 2012: Ds2dio 360 2013: VH1's 100 Sexiest Artists

Televisierolprente 2006: The Ron White Animated Show

Video's 2009: How It Goes 2011: Stonerville 2011: Sharpay's Fabulous Adventure

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu