Lecy Goranson (gebore 22 Junie 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How to Make an American Quilt (1995) en Boys Don't Cry (1999), en in die televisiereekse Roseanne (1988) en Fringe (2008).

Filmografie Rolprente 1995: How to Make an American Quilt 1999: Boys Don't Cry 2004: Death 4 Told 2005: Love, Ludlow

Televisiereekse 1988: Roseanne 2008: Fringe 2015: Co-operation 2018: The Conners

Video's 2011: Roseanne: Tricks & Treats

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu