Karen Lynn Gorney (gebore 28 Januarie 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente David and Lisa (1962), Saturday Night Fever (1977), en The Hard Way (1991), en in die televisiereeks All My Children (1970).

Filmografie Rolprente 1962: David and Lisa 1977: Saturday Night Fever 1991: The Hard Way 2006: Creating Karma 2007: Therapy 2018: Tarab

Televisiereekse 1970: All My Children 1974: A.M. Chicago

Televisierolprente 2004: The Ultimate Film 2005: When Disco Ruled the World 2015: From Geek to Guido

Video's 2007: Saturday Night Fever: A 30 Year Legacy 2007: Making Soundtrack History

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu