Kelli Goss (gebore 1 Februarie 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), United States of Tara (2009), Memphis Beat (2010), en The Ranch (2016).

Filmografie Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2009: United States of Tara 2010: Memphis Beat 2016: The Ranch

Televisierolprente 2012: Sexting in Suburbia

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu