Dana Gourrier is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bullet to the Head (2012), Django Unchained (2012), The Hateful Eight (2015), en Kidnap (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Bullet to the Head 2012: Django Unchained 2015: The Hateful Eight 2017: Kidnap

Televisiereekse 2015: Togetherness 2018: Califia and the Timeless Sentries

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense