Elizabeth Gracen (gebore 3 April 1961) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Expert (1995) en Coherence (2013), en in die televisiereekse Highlander (1992) en Highlander: The Raven (1998).
Filmografie Rolprente 1994: Discretion Assured 1995: The Expert 2013: Coherence 2014: The Damn Deal 2016: Dance for Joy 2017: Lee 2018: Highlander Worldwide 10: The Gathering
Televisiereekse 1992: Highlander 1998: Highlander: The Raven 2014: Suspense
Televisierolprente 1990: 83 Hours 'Til Dawn 1990: The Death of the Incredible Hulk 1992: The Sands of Time 2002: Interceptor Force 2
Video's 1991: Lower Level 1994: Final Mission
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu