Koper-65 (Chemiese notasie: Cu) is 'n stabiele isotoop van koper.

Fraksionering Die Cu/Cu-iostoopverhouding kan in minerale tot 12‰ wissel afhanklik van die geochemiese en fisichemiese prosesse tydens die vorming van die mineraal. Met LA en MC-ICP-MS kan δ65Cu met 'n noukeurigheid van 0,1‰ bepaal word. NIST SRM 976 word dikwels as standaard gebruik.Isotopic Analysis: Fundamentals and Applications Using ICP-MS John Wiley & Sons, 2012, ,

Verwysings

Kategorie:Isotope van koper