Pamela Gordon (8 April 1937 – 21 September 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Weird Science (1985), Poltergeist II: The Other Side (1986), en Chuck & Buck (2000), en in die televisiereeks My So-Called Life (1994).
Filmografie Rolprente 1985: Weird Science 1986: Poltergeist II: The Other Side 1995: Blue Skies Are a Lie 2000: Chuck & Buck 2002: The Dogwalker 2003: The Technical Writer
Televisiereekse 1994: My So-Called Life
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu