Isidora Goreshter is 'n Amerikaanse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Leading Man (2013), Paranoia (2013), en The Petal Pushers (2017), en in die televisiereeks Shameless (2011).
Filmografie Rolprente 2013: A Leading Man 2013: Paranoia 2017: The Petal Pushers 2018: Sum of Us
Televisiereekse 2011: Shameless
Video's 2008: Deader Living Through Chemistry 2015: Shameless: Season 5 - Shameless Love 2015: Shameless: Season 5 - Gentrify This!!! 2016: Shameless: Season 6 - Shamelessly Shanola 2017: Shameless: Season 7 - Growing Up Shameless
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1981