Galyn Görg (gebore 15 Julie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wizard of Speed and Time (1988), RoboCop 2 (1990), en Point Break (1991), en in die televisiereeks Stargate SG-1 (1997).

Filmografie Rolprente 1986: Living the Blues 1988: The Wizard of Speed and Time 1990: RoboCop 2 1991: Point Break 2006: Earth Spirit

Televisiereekse 1985: Fantastico 6 1994: M.A.N.T.I.S. 1997: Stargate SG-1 2018: Clarke & DiBella: Hollywood Division 2019: The Adventures of Detective Samantha Sturgess

Televisierolprente 1988: Nightingales 1993: Firestorm: 72 Hours in Oakland

Video's 1983: ZZ Top: Sharp Dressed Man 2017: Corporate Wars: The Making of 'RoboCop 2'

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020